Ding Dong

Jim Reeves · Welcome to My World [1996]

(Written by Taffy Kikillus)



Ding-dong, sing die klokke vir die maan

Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan

Afskeid is swaar, maar, my liefling

Laat dit net tydelik wees.



Neem hierdie roos as 'n teken

Dat ek beloof jou trou te wees

Ding-dong, roep die klokke jou en my

Ding-dong, liefdes-ure is verby.



Ding-dong, sing die klokke vir die maan

Ding-dong, nag is hier en ek moet gaan

Afskeid is swaar, maar, my liefling

Laat dit net tydelik wees.



Neem hierdie roos as 'n teken

Dat ek beloof jou trou te wees

Ding-dong, roep die klokke jou en my

Ding-dong, liefdes-ure is verby...