Noointjie Van Die Ou Transvaal

Jim Reeves · Jy Is My Liefling [RCA] [1963]

(Taffy Kikillus)



As die awendskadus daal

Kom ek jou weer eendag haal

Jy's my nooientjie van die Ou Transvaal

Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag so vry

In ons hart sal ons liefde bly.



Deur die jare deur gevare sal jy

Jonk bly en kosbaar vir my

Deur die jare deur gevare sal

'n glimlag my na jou toe lei.



--- Instrumental ---



Deur die jare deur gevare sal jy

Jonk bly en kosbaar vir my

Deur die jare deur gevare sal

'n glimlag my na jou toe lei...