Bolandse Nooientjie

Jim Reeves · Moonlight and Roses/Jim Reeves Way [BMG UK & Irela [2004]

(Stephen Foster - Jandrell)



Bolandse nooientjie stil is die nag

Soet sy jou ruste na lang lange dag

Saans in my drome kom ek na jou

Smagtend na lonkies uit oe so blou.



Berge en dale kan ons nooit'skei want in die

Droomland ontmoet jy vir my

Bolandse nooientjie stil is die nag

Kom in jou drome o liefste ek wag.