Noojentjie Jie Van Die Ou Transvaal

Jim Reeves · Up Through the Years/Distant Drums [BMG Internatio [2004]

(Taffy Kikillus)



As die awendskadus daal kom

Ek jou weer eendag haal

Jy's my nooientjie

Van die Ou Transvaal.



Ons sal wandel na die vlei onder sterreprag

So vry in ons hart sal ons liefde bly



Deur die jare deur gevare sal

Jy jonk bly en kosbaar vir my.

Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag

Ny na jou toe lei.



--- Instrumental ---



Deur die jare deurgevare sal

Jy jonk bly en kosbaar vir my.

Deur die jare deur gevare sal 'n glimlag

Ny na jou toe lei...