'n Ewigheid

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Elke mooi herinnering

Ek hou dit hier

Elke goue oomblik saam met jou

Wat almal al vergeet het sal ek onthou

Geanker in my

Jy's geanker in my



[Koor]

'n Ewigheid gee ek vir jou

Dit wat ons het sal altyd hou

Dis eindeloos

Dis sonder end

Net ek en jy

'n Ewigheid



Waar ons harte aanmekaar raak

Deel ons geleende tyd

Dis net hier en nou wat saak maak

Om die deur oop te sluit

Wat almal al vergeet het sal ek onthou

Geanker in my

Jy's geanker in my



[Koor]

'n Ewigheid gee ek vir jou

Dit wat ons het sal altyd hou

Dis eindeloos

Dis sonder end

Net ek en jy

'n Ewigheid



[Bridge]

Vir altyd hier in my

Geanker in my



[Koor]

'n Ewigheid gee ek vir jou

Dit wat ons het sal altyd hou

Dis eindeloos

Dis sonder end

Net ek en jy

'n Ewigheid

Net ek en jy

'n Ewigheid