As Jy Eendag Van My Hou

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Ek het so lank probeer

As jy net deur my kon sien

Maar 'n glimlag verberg die seer

En elke môre bly miskien

Al my drome saam met jou, dis al wat ek het

Maar weet net, ek is altyd hier vir jou



[Koor]

As jy roep, is ek daar by jou

As jy vra sal ek steeds aanhou

Want ek weet sonder jou is ek verlore

En jy weet, ek sal weer probeer

Elke dag altyd keer op keer

Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou

As jy eendag van my hou



Ek wonder hoe sou dit wees

As jy my net vas kon hou

As jy wil kan jy dit lees

Dis jy vir my en ek vir jou



Al my drome saam met jou, en nou is daar net hoop

En as jy wegloop, sal my hele lewe vou



[Koor x2]

As jy roep, is ek daar by jou

As jy vra sal ek steeds aanhou

Want ek weet sonder jou is ek verlore

En jy weet, ek sal weer probeer

Elke dag altyd keer op keer

Ek's hier, my hart is altyd oop vir jou

As jy eendag van my hou