Bly By My

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Daar's 'n honger in my wat net jy kan stil

Daar's 'n holte in my wat net jy kan vul

Hoekom vra jy nog as jy die antwoord weet

My vrede lĂȘ in jou

Dis hoekom ek jou hier wil hou



[Koor]

Ek vra jou bly by my

Ek vra jou bly by my

Al is dit net vanaand

Bly by my

Kom druk jou hart teen my

Ek soek jou langs my sy

Bly net nog 'n aand

Ek vra jou bly by my



In die sagte sand waar die branders breek

Daar trek my hand die lyne van jou naam

Wat die hart van vol is loop die mond van oor

Dit wat ons voel is reg

Net soos die mis op Tafelberg



[Koor]

Ek vra jou bly by my

Ek vra jou bly by my

Al is dit net vanaand

Bly by my

Kom druk jou hart teen my

Ek soek jou langs my sy

Bly net nog 'n aand

Ek vra jou bly by my



Laat jou voete in my skadu's rus

Laat ek jou warm hou

Vang die oomblik vas, al is dit net vir nou



[Koor]

Ek vra jou bly by my

Ek vra jou bly by my

Al is dit net vanaand

Bly by my

Kom druk jou hart teen my

Ek soek jou langs my sy

Bly net nog 'n aand

Ek vra jou bly by my