Jy Voltooi My

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Sonder jou

kan my hart nie klop nie

sonder jou



binne jou le my ander helfte

binne jou



want saam is ons twee een

soos die wolke en die reen

jy is die lig deur my lens

sonder jou is ek n halwe mens



Daar waar ek eindig is waar jy begin

Jy trek die lyne in my hart se kring

Jy's die bloed in my are

Die troos in my trane



Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,

want jy's die rede dat ek asem haal?

Ons spore maak een ry,

want jy voltooi my.



My hart aan die ritme van joune vasgemaak

Net die dood is al wat ons kan skei

Net die dood



Want saam is ons twee een

Soos die wolke en die reën

Jy is die lig deur my lens

Sonder jou is ek n halwe mens



Daar waar ek eindig is waar jy begin

Jy trek die lyne in my hart se kring

Jy's die bloed in my are

Die troos in my trane



Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,

want jy's die rede dat ek asemhaal

Ons spore maak een ry,

want jy voltooi my.



Waar my kragte te min raak

My asem wil opraak

Is dit jy wat my weer reg op hou

Een vir altyd

en altyd vir een.



Daar waar ek eindig is waar jy begin

Jy trek die lyne in my hart se kring

Jy's die bloed in my are

Die troos in my trane



Sal jy jou waarde ooit kan bepaal,

want jys die rede dat ek asem haal?

Ons spore maak een ry,

want jy voltooi my



Ons spore maak een ry,

want jy voltooi my...