Lepellê

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Is jy nog kwaai met my?

Ag moenie nou al ry

Daar's iets wat ek wil vra wat my lelik pla

Kom sit nou hier by my



'n man kan nie sonder 'n vrou

Mmm om bietjie vas te hou

Soos ska-rumba sonder 'n baai

En sonder die haai so is ek sonder jou



[Refrein:]

Is jy is jy nog lief vir my?

Is ek die een by wie jy nog wil bly

Ons kan nog lepellê

O bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou

Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou

Maar dan moet jy hier bly

My bok is jy nog lief vir my?



Ek weet ek kla te veel

Maar ek wil jou nie deel

Ek sal my bes probeer om al die "moods" te keer

Ek sal jou nooit verveel



Jy kan maar laat uitbly

En 'n lekker lyfie kry

Soos patayo sonder bier en 'n braaivleisvuur

So is ek sonder jou



[Refrein x2]

Is jy is jy nog lief vir my?

Is ek die een by wie jy nog wil bly

Ons kan nog lepellê

O bokka as jy my wil hê

Ek maak 'n plekkie reg vir jou

Ek sal vir ons 'n nuwe huisie bou

Maar dan moet jy hier bly

My bok is jy nog lief vir my?



,o dan moet jy hier bly

My bok is jy nog lief vir my