Nou Wat Nou

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

[Koor]

Nou wat nou, bly jy of ry jy

Nou wat nou, hou jy nog van my

Nou wat nou, praat jy nog met my

Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry



Maak 'n plan my ou, kom sê net baie gou

Is jy in of uit, ja jy moet gou besluit

Maar onthou ek bly net 'n vrou

En my hart behoort nogsteeds aan jou



Jy hou jou kuite stuif, soek jy dalk 'n ander wyf

Kyk jy links of regs, is jy nou hier of weg

Maar jy hou my aan die raai

So dan maak ek maar 'n groot lawaai



[Koor]

Nou wat nou, bly jy of ry jy

Nou wat nou, hou jy nog van my

Nou wat nou, praat jy nog met my

Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry



Jy weet mos ek het ook 'n binneste

En al sê jy min, jy bly my enigste

Ek sit my beste voetjie voor

En dan fluister ek dit in jou oor



[Koor x2]

Nou wat nou, bly jy of ry jy

Nou wat nou, hou jy nog van my

Nou wat nou, praat jy nog met my

Ooh, kan ek dan nog 'n drukkie kry