Ons Koning Kom

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Wie regeer

Wie is in beheer

Wie's die Begin en die Einde

Die Een wat is, wat was en wat kom



My hart wil sing

Alle eer wil ek bring

Hy's die Weg en die Waarheid

Daar's niemand, niemand soos Hy



[Koor]

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal



Elke knie sal buig

En elke tong sal getuig

Hy't die dood vir ewig oorwin

Hy't opgestaan!



[Koor]

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal



In 'n donker wêreld vra almal

Wie sal die volk kom lei

Dis die Ruiter op die witperd

Hy kom! Hy kom vir jou en my!



[Koor x2]

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Gee eer aan Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Loof sy heilige naam

Lig jou hande na bo (Sing Halleluja)

Vertrou op Hom (Halleluja)

Ons Koning kom

Hy kom om ons te haal