Voor Jy Gaan

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Dit voel asof ek jou al jare ken

Ek hoor dit in jou woorde en in jou stem

Is daar 'n rede om hier te wees

Is daar 'n rede om hier te wees



Wens ek kon die ure stop

Jou hier by my hou en jou hart voel klop

Kan 'n minuut net langer wees

Kan 'n minuut net langer wees



Jy staan al by die deur maar voor jy gaan

Kom sit hier by my

Bly net naby

Bly net om my

Bly net in my hart venand

In my hart venand



Kom sit hier by my

Hou jou arms om my

Hou my naby

Hou my in jou hart vanand

In jou hart venand

Voor jy weer moet gaan



Môre lê soos 'n berg voor my

Hoe gaan ek myself deur die verlange kry

Ek smag om by jou te wees

Ja, ek smag om by jou te wees



Ek wens ek kon die ure stop

Jou hier by my hou en jou hart voel klop

Kan 'n minuut net langer wees

Kan 'n minuut net langer wees



Jy staan al by die deur maar voor jy gaan

Kom sit hier by my

Bly net naby

Bly net om my

Bly net in my hart venand

In my hart venand



Kom sit hier by my

Hou jou arms om my

Hou my naby

Hou my in jou hart vanand

In jou hart venand



Soen my saggies 'n laaste keer

En voor jy gaan doenit weer



Kom sit hier by my

Bly net naby

Bly net om my

Bly net in my hart venand

In my hart venand



Kom sit hier by my

Hou jou arms om my

Hou my naby

Hou my in jou hart vanand

In jou hart venand



Kom sit hier by my

Kom sit hier by my



Voor jy weer moet gaan