\"Lyrics
SEARCH HERE:
BROWSE 409412 LYRICS BY ARTIST/BAND NAME:
#A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
SITE MENU
Last Updates
Request Lyrics
Submit / Correct
Popularity Charts
VISITORS
Login / Register
Your Thoughts
My Playlists
[ More Juanita Du Plessis lyrics ]
add to playlist     see a mistake?    comment

Artist/Band: Juanita Du Plessis
Lyrics for Song: Altyd Daar
Lyrics for Album: Other Songs - Juanita Du Plessis



As ek vandag moet terugkyk op my lewenspad

Dan sien ek al die draaie, elke kronkelpad

Die spore van my lewe is lankal reeds bepaal

Elke tree vertel 'n ou verhaal

Elke afdraaipaadjie sien ek duidelik raak

Maar deur dit alles Heer het U oor my gewaak

En oral in die donker het U my weer kom haal

Want U weet, elke kind kan soms verdwaal



[Refrein]

Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou

En sonder dat ek weet het U genade my omvou

Al my lewensdrome het U in U hand bewaar

Liewe Heer, U was nog altyd daar



Ek sien dit in die stille waters van die see

Ek sien dit in 'n kind se oë, sy eerste tree

Hoe kan die wat nie wil glo in ongeloof bly staar

Liewe Heer, want U was nog altyd daar



[Refrein]

Sonder dat ek weet het U my altyd vasgehou

En sonder dat ek weet het U genade my omvou

Al my lewensdrome het U in U hand bewaar

Liewe Heer, U was nog altyd daar


Album Lyrics: Other Songs - Juanita Du Plessis


Juanita Du Plessis
"Other Songs - Juanita Du Plessis"


1. n Duisend Soene
2. 'n Ewigheid
3. 'n Handjievol Van Jou
4. A Letter To Daddy
5. Adijy Adijou
6. Alles Wat 'n Kind Wil Hê
7. Altyd Daar
8. As Jy Eendag Van My Hou
9. Blanket On The Ground
10. Bly By My
11. Boerejol
12. Bulle Bo!
13. By Jesus Se Voete
14. Dagboek Van 'n Ma
15. Dis Nou Te Laat
16. Dis Waar Ek Wil Wees
17. Dowwe Spore
18. Ek En Jy
19. Engel Van My Hart
20. Flying On The Wings Of Tenderness
21. Green Eyed Angel
22. I'll Show You What's Right
23. In Die Hemel
24. Is Dit Jy
25. Just When I Needed You Most
26. Jy Voltooi My
27. Kyk Die Lewe In Die Oë
28. Lepellê
29. Meisiekind
30. Mengelmoeskardoes
31. Miskien
32. Nou Wat Nou
33. Ons Belofte Aan Mekaar
34. Ons Koning Kom
35. Patayo Keurspel
36. Sal Jy Onthou
37. Sewe Dae
38. Shambala
39. Ska-Rumba
40. Somewhere Between
41. The Part Of Me That Needs You Most
42. Tingeling
43. Tsitsikamawoud
44. Tussen Woorde
45. Tyd Vir Omdraai
46. Vlieg Hoog
47. Volmaakte Kring
48. Voor Jy Gaan
49. Wit Vlag
50. You're My Best Friend