'n Handjievol Van Jou
Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis
Net 'n bietjie liefde, net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
Net 'n bietjie water om die honger weg te hou.
Net 'n sakkie vol gedagtes, sodat ek jou kan onthou.
Net 'n bietjie liefde.
Net 'n handjievol van jou.
'n hartjie in die wasem van die spieël.
'n briefie om te sê jy dink aan my.
'n hand wat saggies raak aan myne.
Wanneer niemand anders sien.
Wat doen ek om jou te verdien.

Stilte as die son vir ons kom nagsê.
'n oomblik wat ons weet wat ons wil hê.
Glimlag duisend woorde vol.
Wanneer niemand anders hoor.
Waar het ek my hart verloor.

Juanita Du Plessis delivers a heartfelt South African gospel recording that blends traditional church music with contemporary soulful arrangements. The track exemplifies her signature style, characterized by emotive vocals and a focus on spiritual themes common in the local gospel scene. As part of her broader discography, the song reflects her commitment to creating accessible yet spiritually uplifting music that resonates with congregations and listeners alike. Her work often draws from the rich heritage of Afrikaans hymnody while embracing modern production techniques, establishing her as a significant voice in the region's religious music landscape.