Boerejol

Juanita Du Plessis · Other Songs - Juanita Du Plessis

Die vure brand gooi nog 'n houtjie op

Want dis vanaand waar ons almal wakker bly

Dis Oujaarsdans hier op my omm se plaas

Met al die vriende van die hele kontrei

Die musiek is reg die meel is wit gegooi

Ek hoor my pa sê "Mamma gee jou hand"

Ma hang uit vanaand sy's opgetooi

En sy sê "Pappa, jy laat my hart weer brand!"

Dan sê ons ooh ooh

[Koor]

Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas

Ooh, die liefde is 'n wonderlikke ding

Stamp daai boude, boude tot die hane kraai

Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond

En ma sê "Boet, spin hom om die draai"

Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfeit

Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol

My oupa gooi sy kierie eenkant neer

Hy sê vir ouma, "Kom ek wys jou 'n ding of twee"

Ek's dalk buite oud, maar binne nog nie koud

En hy sê "Houvas ouma, hier gaan ons weer"

Dan se ons ooh ooh

[Koor]

Druk my bietjie, bietjie, bietjie stywer vas

Ooh, die liefde is 'n wonderlikke ding

Stamp daai boude, boude tot die hane kraai

Ooh, 'n walsie met 'n lekker tiekiedraai

Boetie stoot vir sussie op die kruiwa rond

En ma sê "Boet, spin hom om die draai"

Hier's pap en wors, mieliebrood en moskonfeit

Maak jou maag vol, hier kom 'n lekker jol

Ooh ooh

Boerejol by Juanita Du Plessis

Juanita Du Plessis delivers a heartfelt recording of 'Boerejol', a staple within the South African gospel tradition. The track exemplifies her signature style, blending traditional hymnody with contemporary vocal delivery to create an uplifting spiritual experience. As a prominent figure in the local church music scene, Du Plessis has built a discography defined by its focus on faith, community, and devotion. 'Boerejol' serves as a powerful testament to this mission, resonating with congregations and listeners alike through its emotive composition and unwavering message of hope. Her work continues to influence the genre, maintaining the integrity of sacred music while engaging modern audiences.